Koringaar

Sondae om 09:30

Herhalings

Sondae om 17:00

Dinsdae om 11:00

Lees meer

Koringaar is ’n geselsprogram waarin Angus Buchan na almal uitreik – gesinne, enkellopendes en veral jongmense. Hy moedig ons aan om terug te keer na God.

video
9 Jan 2017

Koringaar: Vertroue in God

As jy jouself op die troon plaas en glo jy is tot alles in staat deur jou eie krag, is jy op pad na jou ondergang.

video
3 Jan 2017

Koringaar: Gee jou lewe aan Hom

Sonde skei ons van God. Al wat ons hoef te doen, is om ons lewens aan Hom oor te gee.

hoogtepunt
25 Des 2016

Koringaar: 1 – 29 Januarie 2017

Kyk Koringaar, elke Sondag om 9:30. Hier is wat in die maand van Januarie voorlê.

video
19 Des 2016

Koringaar: Praktiese geloof

Angus verduidelik hoe ons prakties ons geloof moet aanwend in elke situasie, elke dag.

video
12 Des 2016

Koringaar: Familiariteit

Angus waarsku teen oormatige vrypostigheid en familiariteit met jou tydgenote, kollegas en selfs jou familie.

video
2 Des 2016

Koringaar: Voorskou – 4 Desember 2016

Kyk Koringaar, elke Sondag om 9:30.

video
2 Des 2016

Koringaar: Angus Buchan

Angus Buchan stuur ’n boodskap aan al die kykers om in te skakel vir Koringaar. Dié nuwe program skop af op 4 Desember 2016 op kykNET.

hoogtepunt
1 Des 2016

Koringaar: 4 – 25 Desember 2016

Kyk Koringaar, elke Sondag om 9:30. Hier is wat in die maand van Desember voorlê.

nuus
1 Nov 2016

Met Koringaar wil Angus ander nader bring aan God

Koringaar is ’n geselsprogram waarin Angus Buchan na almal uitreik. Dié nuwe program skop af op 4 Desember 2016 op kykNET.

ID:486157