Kokkedoor

KATEGORIEË
SORTEER
video
7 Jul 2016

Kuikens, skryf in vir Kokkedoortjie!

Kinders tussen die ouderdomme van 9 en 13 jaar oud kan nóú inskryf vir kykNET se heel eerste Kokkedoortjie – ’n kook- en bakkompetisie.

nuus
17 Jul 2015

Koekedoor 2: Skryf in!

Na die sukses van die eerste seisoen van Koekedoor, is kykNET trots om aan te kondig: Die soektog na die land se beste amateur-bakkers duur voort!

nuus
5 Jun 2015

Die passie en die presisie

Kyk hier na foto’s uit die finale episode.

nuus
4 Jun 2015

Koekedoor-bakboek binnekort op die rakke

Koekedoor Bak is vanaf 20 Augustus op die rakke en kos R270.

nuus
4 Jun 2015

Spoggerige troukoeke: Wat is in die mode?

Beoordelaar, baasbakker en voedselstilis Mari-Louis Guy vertel vir ons watter kant toe die trends wys.

nuus
4 Jun 2015

Episode 13: ’n Wenner word gekroon

Mareli en Martjie het 33 tawwe uitdagings agter die blad, en hul Koekedoor-reis het sy finale bestemming bereik.

nuus
1 Jun 2015

Voorskou: Episode 13

Dit is amper tyd om Suid-Afrika se bobaas-bakker aan te wys.

nuus
29 Mei 2015

Hoe maak mens met meringue?

’n Klitser, eierwit, suiker en ’n knippie sout – en jy het meringue.

nuus
28 Mei 2015

Foto’s: Meringue oor die see

Kyk hier na foto’s van die voorlaaste episode.

nuus
28 Mei 2015

Episode 12: Die eier kraai koning

Die Koekedoor-kombuis sou nie sonder die nederige hoendereier kon klaarkom nie.

nuus
28 Mei 2015

Posjeer eiers só

Koninklike sjefs het onder mekaar gespog oor hoeveel maniere hulle ’n eier kon gaarmaak.

nuus
26 Mei 2015

Voorskou: Episode 12

Die vraag is nie of die hoender of die eier eerste was nie, maar hoe enigiets in die kombuis sonder die eier kan gebeur.

ID:279870