Koekedoor

foto's
14 Jul 2016

Koekedoor-finaal: Hier is die foto’s

Die finale episode van Koekedoor 2 is met ’n spog-funksie in Kaapstad beklink. Kyk hier na die foto’s.

 
14 Jul 2016

Wen ’n eksemplaar van Koekedoor 2

Een gelukkige kyker kan ’n eksemplaar van die Koekedoor 2-bakboek wen!

nuus
7 Jul 2016

Koekedoor: Finaal – Die Troukoek

In Koekedoor-tradisie word die finaal beklink deur die koningin van gebak, die koek der koeke: die troukoek.

 
7 Jul 2016

Resep: Corli se Delft-troukoek

Kry die resep vir die Koekedoor-wenner Corli se Delft-troukoek hier.

nuus
7 Jul 2016

Kokkedoortjie: Skryf só in

Jong kos-entoesiaste en -foendi’s in die land, skuif nader: dis tyd vir Kokkedoortjie – kykNET se nuwe werklikheidsreeks vir kinders tussen die ouderdomme van 9 en 13 jaar.

nuus
7 Jul 2016

Koekedoor het nuwe bakliefling – en ’n kuiken skrop in die stoor

Die aand van die Koekedoor-finaal het behoort aan die wenbakker, Corli, maar kykNET deel ook opwindende nuus oor ’n nuwe kook- en bakreeks.

video
7 Jul 2016

Kuikens, skryf in vir Kokkedoortjie!

Kinders tussen die ouderdomme van 9 en 13 jaar oud kan nóú inskryf vir kykNET se heel eerste Kokkedoortjie – ’n kook- en bakkompetisie.

video
7 Jul 2016

Koekedoor Eksklusief: Corli dra die kroon

Corli is ná 35 uitdagings as die Koekedoor-kampioen gekroon. Ons gesels met haar oomblikke nadat sy die goeie nuus ontvang het.

video
7 Jul 2016

Koekedoor Eksklusief: Naaste, nie laaste

Wessels is die naaswenner van Koekedoor 2. Hy gesels met ons agter die skerms oor die finale uitdaging en die pad tot hier.

video
7 Jul 2016

Koekedoor: Voor die kansel

Die tyd het aangebreek en die Koekedore hoor wie kry die finale ja-woord van die beoordelaars.

video
7 Jul 2016

Koekedoor Eksklusief: Kop-aan-kop

Die beoordelaars gesels oor die Koekedoor-finaal – die troukoek-episode – en hoe kop-aan-kop die deelnemers was.

ID:466500