Jy is my Liefling

nuus
11 Jun 2013

Jy is my Liefling – ‘Jy het my gevind’

Hier is die amptelike liedjie van Liefling die Musiekblyspel – ‘Jy het my gevind’, met grepe uit die musiekblyspel.

video
10 Jun 2013

Jy Is My Liefling: 9 Junie 2013

Ons wys grepe uit die Musiekblyspel se eerste vertoning en sien hoe die wenner van hierdie kompetisie gevaar het. ‘Liefling, die Musiekblyspel’ speel in die Staatsteater tot en met 30 Junie 2013!

video
3 Jun 2013

Jy Is My Liefling: 2 Junie 2013

Dit is naelbyt-tyd. Die finale 3 dames word aangekondig. Die spanning loop hoog want vandag word die nuwe Lieflingaangekondig wat teenoor Bobby gaan speel in die Staatsteater in Pretoria.

 
3 Jun 2013

Jy is my Liefling: 9 Junie 2013

Ons besoek die nuwe Liefling waar sy saam met die ander akteurs en sangers repeteer vir haar rol in die Staatsteater.

nuus
2 Jun 2013

Die nuwe Liefling!

Baie geluk aan Liza Brönner wat aangewys is as die meisie wat die rol van Liefling in Liefling die Musiekblyspel gaan vertolk.

video
27 Mei 2013

Jy Is My Liefling: 26 Mei 2013 – Top 6

Die kompetisie raak al hoe strawwer en die Top 6 dames word aangekondig. Ons sien hoe hulle verskillende plekke besoek waar ‘Liefling, die Movie’ opgeneem is. Ons hoor ook hoe hulle voel oor dieoudisieproses en sien hulle optree. Dan lewe die beoordelaars kommentaar… Wie gaan die nuwe Liefling wees?

 
27 Mei 2013

Jy is my Liefling: 2 Junie 2013

Dit is naelbyt-tyd. Die spanning loop hoog want vandag word die nuwe Liefling aangekondig!

nuus
27 Mei 2013

Jy is my Liefling – die Top 6!

Hier’s die ses pragtige finaliste wat meeding om die gesogte rol van Liefling in Jy is my Liefling! Wie is jou gunsteling?

video
20 Mei 2013

Jy Is My Liefling: 19 Mei 2013 – Top 10

Die beoordelaars maak die Top 10 kandidate bekend. Maar dis nie al nie… Daar word vir dié tien dames ‘n taak gegee wat hulle moet inoefen saam met Machiel Roets. Plus hulle moet ‘n liedjie van hulle eie voor die kykers en die beoordelaars sing.

nuus
19 Mei 2013

Jy is my Liefling: Top 10 meisies antwoord vrae

Die Top 10 meisies wat meeding om Liefling te speel in Liefling die musiekblyspel vertel hoekom hulle ingeskryf het, wat hul beste eienskap is en waarom hulle dink hulle is die volgende Liefling.

 
19 Mei 2013

Elme Jacobs

Elme het ‘n rits stokperdtjies en kan ‘n interessante musiekinstrument bespeel! Lees hier meer oor haar.

ID:63290