Jukebox is 'n program wat lewendig uitgesaai word en waar kykers die geleentheid kry om versoeke te stuur van musiekvideo's wat hulle graag wil sien op die program. Hiermee tesame verwelkom aanbieder Pieter Koen elke week 'n paar gaste in die gehoor, wat wissel van SA se bekendste Afrikaanse kunstenaars tot jong sangtalent wat binnekort die musiekbedryf gaan oorweldig.

LET WEL Jukebox skuif vanaf 13 April na 'n Saterdagaand toe van 19:30 - 21:30.

Ateljeenommer: 010 590 4834 of SMS: 34684.

Nuus

Jukebox speellys: 5 Julie 2014

Pieter en sy gaste wil graag die liedjie speel wat jy gekies het! Kyk hier watter kunstenaars maak deel uit van die lys hierdie week.

Lees Meer

Bootreis saam met Jukebox en Pieter Koen

Kom vaar saam met Pieter Koen en Jukebox aan boord die MSC Opera vanaf 7-10 Februarie 2014.

Lees Meer

Jukebox bootreis 2014 - misterieuse gas word bekendgemaak!

Ons kan uiteindelik aankondig watter een van Suid-Afrika se gewildste Afrikaanse sangeresse gaan die Jukebox bootreis in 2014 meemaak.

Lees Meer

Kunstenaars vir 2014 Jukebox bootreis bekend gemaak!

Dit is weer tyd vir die makietie van die jaar – die 2014 Jukebox bootreis! En uiteindelik kan ons die kunstenaars bekend maak wat aan boord gaan wees.

Lees Meer

Versoek 'n liedjie op Jukebox!

As jy wil hê dat Pieter Koen en sy gaste 'n liedjie spesiaal vir jou geliefdes moet speel, moet jy seker maak jy kies 'n liedjie in die Jukebox biblioteek!

Lees Meer

Kuier saam met Jukebox Saterdagaande!

Vanaf April trek Jukebox 'n nuwe baadjie aan. Skakel vanaf Saterdag 13 April om 19:30 in vir twee ure se pure musiekgenot!

Lees Meer

Jukebox-kykers se versoeke op die bootreis

Die Jukebox-kykers het 'n fees gehad saam met Pieter Koen en sangers op die Jukebox-bootreis! Hy het met 'n paar van die mense gepraat om uit te vind hoe hulle die bootreis ervaar.

Lees Meer

Jukebox Oujaar Opskop 2011

Verwelkom 2012 saam met Jukebox en ons spesiale gaste, Lizz Meiring, Adam en Basjan! Dit gaan 'n jolige partytjie wees!

Lees Meer

Kyse en die 'briefies' was lekker!

Jukebox-aanbieder Pieter Koen het sy kinderjare baie geniet! Hy vertel van sy sorgelose dae in die Drakensbergse Seunskoorskool...

Lees Meer

Pieter soos 'n klein seuntjie oor dié uitdaging

Pieter vertel dat hy baie opgewonde is oor sy werk as Jukebox-aanbieder. Hy vertel wat dit vir hom beteken...

Lees Meer

Meer Nuus

Pieter Koen

Pieter Koen is in Standerton gebore. Musiek was nog altyd in sy bloed, en as kind was hy twee jaar aan die Drakensberg se Seunskoor verbonde. In 1996 het hy as aanbieder by Radio Rippel begin werk.

Gedurende díe tyd is sy kenmerkende "Skud jou biscuit" gebore! Hy het al verhoë met van ons land se bekendste kunstenaars soos Sonja Heroldt, Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Sunette Bridges en Dozi gedeel. In 2003 het hy as veldaanbieder by die Kwêla-span aangesluit.

Dit alles doen hy so tussen sy optredes, konserttoere en die vrystelling van CD's deur! Sy harde werk het vrugte afgewerp, want hy het 'n ATKVeertjie-toekenning ontvang vir beste aanbieder in 'n TV-joernaal-program vir die jaar 2007 en in 2009 is hy bekroon met 'n Rapport Vonk-toekening vir beste komedie album met sy liedjie “3 Susters".


Jukebox: 19 Julie 2014

Hierdie week op Jukebox gesels ons met die legende van Afrikaanse country musiek, Lance James.

Jukebox, 19 Julie om 19:30

Hierdie week op Jukebox gesels ons met die legende van Afrikaanse country musiek, Lance James. Ons bring ook vir julle spesiale boodskappe van getroue Jukebox kykers!
Lees Meer

Jukebox: 12 Julie 2014

Pieter kuier saam met Ghapi en ons kameraspan wys jou ‘n paar hoogtepunte van die afgelope week se Innibosfees!

Saterdag, 12 Julie om 19:30

Hierdie week op Jukebox kom gesels Adam Tas oor sy nuwe album, “Want Jy Is Boer”!

Pieter kuier saam met Ghapi en ons kameraspan wys jou ‘n paar hoogtepunte van die afgelope week se Innibosfees!
Lees Meer

Jukebox: 28 Junie 2014

Jack Parow kom gesels oor sy nuwe musiekvideo wat onlangs bekroon is met die MVP 2013.

Saterdag, 28 Junie om 19:30

Hierdie week op Jukebox! Die JAM aanbieder Cato Bekker staan Pieter se skoene vol in die ateljee. Jack Parow kom gesels oor sy nuwe musiekvideo wat onlangs bekroon is met die MVP 2013. Ons gaan maak ook ‘n draai in Pretoria en gesels met die vriendelike mense van Kolonade.
Lees Meer

Jukebox: 14 Junie 2014

Die Campbells kom kuier in die ateljee en vertel ons bietjie meer van hul nuutste album wat jou aan die dans sal hê.

Hierdie week op Jukebox!

Die Campbells kom kuier in die ateljee en vertel ons bietjie meer van hul nuutste album wat jou aan die dans sal hê. Desmond Wells kom gesels met Pieter oor waarmee hy tans doenig is, en ons kamera span gaan maak ‘n draai by die Blikkiesfees wat hope pret was. Sien julle hierdie Saterdag om halfagt regstreeks op Kyknet!
Lees Meer

Jukebox: 7 Junie 2014

Kaleidoskoop kom kuier vir ons in die ateljee en ons gaan maak ‘n draai by die Mampoerfees wat laas naweek plaasgevind het.

Hierdie week op Jukebox!

Pieter het weer aanbieder skoene aan en reg om jou Saterdagaand in ‘n lekker kuier te verander. Kaleidoskoop kom kuier vir ons in die ateljee en ons gaan maak ‘n draai by die Mampoerfees wat laas naweek plaasgevind het.
Sien julle hierdie Saterdag om halfagt regstreeks op Kyknet!
Lees Meer

Jukebox: 31 Mei 2014

Daar is baie pret in die ateljee met Cato Bekker en Brandon October wat Pieter se plek kom neem vir die aand.

31 Mei, Saterdag om 19:30

Daar is baie pret in die ateljee met Cato Bekker en Brandon October wat Pieter se plek kom neem vir die aand. Ons kuier ook saam met Adam Barnard wat vir ons vertel van sy nuwe solo loopbaan, en Zurilda wys vir ons haar splinternuwe musiek video. Sien julle hierdie Saterdag om halfagt regstreeks op Kyknet!
Lees Meer

Jukebox: 17 Mei 2014

Die pragtige Lianie May kom kuier op die grys bank, en die “een man army”- Gerhard Steyn, kom maak oorlog in die ateljee!

Saterdag, 17 Mei om 19:30

Die pragtige Lianie May kom kuier op die grys bank, en die “een man army”- Gerhard Steyn, kom maak oorlog in die ateljee! Sien julle hierdie Saterdag om halfagt regstreeks op Kyknet!
Lees Meer

Jukebox: 10 Mei 2014

Hierdie week op Jukebox kom kuier Armand Hofmeyr saam met ons in die ateljee, en debuut sanger Anneke Hanekom wys ons hoekom sy 2 Ghoema benoemings gekry het.

Saterdag, 10 Mei 2014, 19:30

Hierdie week op Jukebox kom kuier Armand Hofmeyr saam met ons in die ateljee, en debuut sanger Anneke Hanekom wys ons hoekom sy 2 Ghoema benoemings gekry het. Ons kameraspan gaan loer ook in by die Jukebox Roadshow in New Castle.
Lees Meer

Jukebox: 3 Mei 2014

Hierdie week op Jukebox kom kuier Glanz by ons en wys ons hulle splinternuwe musiekvideo, Willem Botha kom wys ons ook waarmee hy tans doenig is.

Hierdie week op Jukebox kom kuier Glanz by ons en wys ons hulle splinternuwe musiekvideo, Willem Botha kom wys ons ook waarmee hy tans doenig is.
Lees Meer

Jukebox: 26 April 2014

Hierdie week op Jukebox kom kuier Dozi by ons op die grysbank en vertel meer oor sy splinternuwe CD.

Saterdag, 26 April 2014 om 19:30

Hierdie week op Jukebox kom kuier Dozi by ons en vertel meer oor sy splinternuwe CD. Die pragtige Hanna Grobler bring vir Buster Die Brak om ons jonger kykers bietjie te bederf allerhande pret in die ateljee. Ons gaan maak ook ‘n draai by die Randse Skou en gesels met die feesgangers.

Lees Meer

Bladsy 1 van 14 |

Jukebox: 12 Julie 2014

Pieter kuier saam met Ghapi en ons kameraspan wys jou ‘n paar hoogtepunte van die afgelope week se Innibosfees!

Jukebox: 5 Julie 2014

Blackie Swart kom gesels oor sy nuwe album.

Jukebox: 28 Junie 2014

Jack Parow kom gesels oor sy nuwe musiekvideo wat onlangs bekroon is met die MVP 2013.

Jukebox: 14 Junie 2014

Die Campbells kom kuier in die ateljee en vertel ons bietjie meer van hul nuutste album wat jou aan die dans sal hê.

Jukebox: 31 Mei 2014

Ons kuier ook saam met Adam Barnard wat vir ons vertel van sy nuwe solo loopbaan.

Jukebox: 3 Mei 2014

Pieter Koen het saam met Glanz op die grysbank in Jukebox se ateljee gekuier.

Jukebox: 26 April 2014

Hierdie week op Jukebox kom kuier Dozi by ons en vertel meer oor sy splinternuwe CD.

Jukebox: 19 April 2014

Pieter Koen gesels met David Fourie oor die sukses van sy nuutste album en hoe die liedjie "Vandag word jy my Vrou" die lig gesien het.

Jukebox: 12 April 2014

Jukebox kuier saam met die gewilde sangeres, Monique in die ateljee en gesels oor die mense se reaksie op haar nuwe album.

Jukebox: 5 April 2014 - Gerrie Pretorius

Pieter Koen gesels met Gerrie Pretorius oor die sukses van sy reeks, Leef Jou Reis, en waarom hy dink dit so suksesvol is.

Bladsy 1 van 5 |

Jukebox bootreis 2013

Bekende sangers soos Lianie May, Jay, Snotkop, Monique en ADAM het saam met Pieter Koen en Jukebox kykers groot pret gehad op die Jukebox bootreis!

Bladsy 1 van 1 |

Jukebox speellys: 5 Julie 2014

Pieter en sy gaste wil graag die liedjie speel wat jy gekies het! Kyk hier watter kunstenaars maak deel uit van die lys hierdie week.
Lees Meer

Bootreis saam met Jukebox en Pieter Koen

Kom vaar saam met Pieter Koen en Jukebox aan boord die MSC Opera vanaf 7-10 Februarie 2014.
Lees Meer

Jukebox bootreis 2014 - misterieuse gas word bekendgemaak!

Ons kan uiteindelik aankondig watter een van Suid-Afrika se gewildste Afrikaanse sangeresse gaan die Jukebox bootreis in 2014 meemaak.
Lees Meer

Kunstenaars vir 2014 Jukebox bootreis bekend gemaak!

Dit is weer tyd vir die makietie van die jaar – die 2014 Jukebox bootreis! En uiteindelik kan ons die kunstenaars bekend maak wat aan boord gaan wees.
Lees Meer

Versoek 'n liedjie op Jukebox!

As jy wil hê dat Pieter Koen en sy gaste 'n liedjie spesiaal vir jou geliefdes moet speel, moet jy seker maak jy kies 'n liedjie in die Jukebox biblioteek!
Lees Meer

Kuier saam met Jukebox Saterdagaande!

Vanaf April trek Jukebox 'n nuwe baadjie aan. Skakel vanaf Saterdag 13 April om 19:30 in vir twee ure se pure musiekgenot!
Lees Meer

Jukebox-kykers se versoeke op die bootreis

Die Jukebox-kykers het 'n fees gehad saam met Pieter Koen en sangers op die Jukebox-bootreis! Hy het met 'n paar van die mense gepraat om uit te vind hoe hulle die bootreis ervaar.
Lees Meer

Jukebox Oujaar Opskop 2011

Verwelkom 2012 saam met Jukebox en ons spesiale gaste, Lizz Meiring, Adam en Basjan! Dit gaan 'n jolige partytjie wees!
Lees Meer

Kyse en die 'briefies' was lekker!

Jukebox-aanbieder Pieter Koen het sy kinderjare baie geniet! Hy vertel van sy sorgelose dae in die Drakensbergse Seunskoorskool...
Lees Meer

Pieter soos 'n klein seuntjie oor dié uitdaging

Pieter vertel dat hy baie opgewonde is oor sy werk as Jukebox-aanbieder. Hy vertel wat dit vir hom beteken...
Lees Meer

Bladsy 1 van 2 |

Kontak ons

Bel, SMS, e-pos - wat ookal jy doen, kontak Jukebox!
Lees Meer

Bladsy 1 van 1 |

Jukebox speellys: 5 Julie 2014

Pieter en sy gaste wil graag die liedjie speel wat jy gekies het! Kyk hier watter kunstenaars maak deel uit van die lys hierdie week.
Lees Meer

Jukebox speellys: 5 April 2014

Pieter en sy gaste wil graag die liedjie speel wat jy gekies het! Kyk hier watter kunstenaars maak deel uit van die lys hierdie week.
Lees Meer

Jukebox speellys: 30 November 2013

Dis Skouspel naweek op Jukebox! Daar is hope liedjies van vorige jare se Skouspel geleenthede wat jy kan kies - stuur sommer vir iemand 'n boodskappie saam met jou versoek.
Lees Meer

Jukebox speellys: 26 Oktober 2013

Daar sal sonder twyfel 'n liedjie op die speellys wees waarvan jy gaan hou! Maak seker jy stuur 'n boodskap saam met die liedjie wat jy versoek.
Lees Meer

Jukebox speellys: 12 Oktober 2013

Pieter en sy gaste wil graag die liedjie speel wat jy gekies het! Kyk hier watter kunstenaars maak deel uit van die lys hierdie week.
Lees Meer

Jukebox Speellys: 28 September 2013

'n Paar ou bekendes en dan heelwat nuwe treffers maak deel uit van vandeesweek se Jukebox speellys! Kies jou gunsteling en versoek dat Pieter Koen en sy gaste dit speel.
Lees Meer

Jukebox speellys: 14 September 2013

Vandeesweek se speellys is propvol splinternuwe musiekvideo's, sowel as 'n paar wat oor die jare baie gewild geword het. Kies 'n musiekvideo en verras geliefdes met 'n boodskappie saam met jou keuse.
Lees Meer

Jukebox speellys: 31 Augustus 2013

'n Rits bekende Afrikaanse sangers spog met liedjies op die laaste speellys vir die maand van Augustus. Elvis Blue se nuutste treffer, Rede om te glo, is ook op die lys!
Lees Meer

Jukebox speellys: 7 April 2013

Sluit die naweek op 'n hoë noot af saam met Pieter Koen en sy gaste! En hoekom stuur jy nie sommer 'n versoek vir 'n musiekvideo?
Lees Meer

Jukebox speellys: 31 Maart 2013

Duis:Lig, Anton Myburgh en Joe Niemand kuier in die ateljee Sondag en daar is 'n rits kunstenaars wie se musiekvideo's jy kan kies op die speellys!
Lees Meer

Bladsy 1 van 8 |



  • Video


  • Nuusbrief


    bal

    Teken in op ons nuusbrief!

    Is jy gereed om die jongste nuus, hoogtepunte, video's en nog vele meer te ontvang? Voltooi asseblief die onderstaande vorm.

  • Luister na kykNET Musiek

    kyknet musiek
  • kykNET op Twitter

    kyknet musiek
  • Kontak kykNET

    kyknet musiek
  • Facebook

  • Volg ons op Facebook Volg ons op Twitter Registreer vir RSS Feeds