Getroud met Rugby – Die Sepie

Weeksaande om 18:30

Herhalings

Dinsdae tot Saterdae om 09:00

Maandae tot Vrydae om 23:00

Lees meer

Die gewilde reeks Getroud met rugby is nou as ’n sepie te sien. Terwyl sleutelkarakters uit die dramareeks se storielyne voortgaan, sluit heelwat nuwe spelers – met nuwe storielyne – by die sepie aan.

hoogtepunt
13 Jan 2017

Getroud met Rugby: 16 – 20 Januarie 2017

Getroud met Rugby is weeksaande om 18:30 op die kassie. Hier is wat dié week voorlê.

video
6 Jan 2017

Getroud met Rugby: Fafa op een knie

In ’n baie romantiese episode van Getroud met Rugby het Fafa vir Maryke gevra om te trou. Herleef dit weer hier.

hoogtepunt
6 Jan 2017

Getroud met Rugby: 9 – 13 Januarie 2017

Getroud met Rugby is weeksaande om 18:30 op die kassie. Hier is wat in die volgende week se episodes voorlê.

video
30 Des 2016

Getroud met Rugby: Voorspoedige nuwe jaar!

Die Beltrame- en Koekemoer-gesin deel hul Nuwejaarsboodskap met kykers.

hoogtepunt
30 Des 2016

Getroud met Rugby: 2 – 6 Januarie 2017

Getroud met Rugby is weeksaande om 18:30 op die kassie. Hier is wat in die volgende week se episodes voorlê.

hoogtepunt
23 Des 2016

Getroud met Rugby: 26 – 30 Desember 2016

Getroud met Rugby is weeksaande om 18:30 op die kassie. Hier is wat in die volgende week se episodes voorlê.

video
23 Des 2016

Getroud met Rugby: Kerskonsert

Jy wil dié weergawe van “Somer Kersfees” hoor!

video
22 Des 2016

Getroud met Rugby: Geseënde Kersfees!

Die uitgebreide Bekker-gesin deel hul Kersboodskap aan kykNET-kykers.

video
21 Des 2016

Getroud met Rugby: Pikanini-dagsorg

Die span van Getroud met Rugby het gaan Kerspartytjie hou saam met die kinders van Pikanini Educare-dagsorgsentrum in Benoni.

foto's
20 Des 2016

Getroud met Rugby: Witwarm oefensessie

Die Getroud met Rugby-manne laat die kwik behoorlik styg! Kyk hier na die foto’s.

video
20 Des 2016

Getroud met Rugby: Yvonne Greeff

Simon se ma, Yvonne, is terug op die kassie. Sy gesels oor haar geliefde seun, Renate se “vreemde” smaak en die drama wat voorlê.

ID:486162