Flits

Donderdae om 22:00

Herhalings

Vrydae om 14:30

Lees meer

’n Vars en energieke blik op die wêreld van Suid-Afrikaanse kuns, mode, vermaak en sosiale gebeure. Bouwer Bosch en Rozanne McKenzie deel hul unieke opvattings oor popkultuur, aanlyn media en die kunste met kykers.

video
9 Des 2016

Flits: Ruan Wessels

Ons gesels met die Jou Romeo-akteur, Ruan Wessels oor hierdie nuwe opwindende rolprent wat landswyd in teaters op 23 Desember 2016 open.

nuus
8 Des 2016

Fiëstas 2017: Hier is die benoemdes

Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is bekend gemaak! Klik hier vir die volledige lys.

 
1 Des 2016

Flits: Wen skoene van Blu Betty

Twee gelukkige Flits-kykers staan elk ’n kans om ’n paar Blu Betty-skoene te wen. Skakel in op 1 Desember om 22:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en staan ’n kans om te wen.

video
19 Sep 2016

kykNET: Ontdek Flits

Kyk Flits om uit te vind hoekom “old school” nou weer “in” is, elke Donderdag om 22:00.

video
16 Sep 2016

Flits: Bridget Jones’s Baby

Fliekresensent, Martine van der Walt-Ehlers vertel ons meer van die nuwe Bridget Jones’s Baby fliek.

 
31 Aug 2016

Flits: Wen dubbelkaartjies na Blood Brothers

Twee gelukkige Flits-kykers staan elk ’n kans om dubbelkaartjies te wen na Blood Brothers se vertoning by Carnival City op 9 September 2016.

video
26 Aug 2016

Flits: Sandi Schultz

Sandi Schultz was vandeesweek in die Flits-ateljee om ons meer te vertel van die nuwe fliek, Noem my Skollie.

video
22 Jul 2016

Flits: Gerrit Schoonhoven

Twee grade van moord regisseur, Gerrit Schoonhoven vertel ons meer van hierdie nuwe fliek met Sandra Prinsloo en Marius Weyers.

video
8 Jul 2016

Flits: Mandeladag

Ons vertel jou bietjie meer van Mandeladag en hoe jy die 18de Julie kan geniet.

video
1 Jul 2016

Flits: Bobaas Koekedore

Koekedoor-finaliste Corli en Wessels het vandeesweek in die Flits-ateljee gekuier om oor hulle bakervaring te gesels. Dié twee bobaas-bakkers het ook meer vertel oor wat vir hulle voorlê na die afloop van die seisoen.

video
17 Jun 2016

Flits: Dis hoe ons rol

Vandeesweek op Flits het Jack Parow en Hardus van Deventer meer vertel van hulle nuwe program, Dis hoe ons Rol, wat 1 Julie 2016 op kykNET afskop.

ID:486116