Die Nataniel Tafel

hoogtepunt
1 Des 2014

Die Nataniël Tafel: 2 Desember 2014

Brunch het sy eie kultuur, reëls en geregte. Kom sit aan!

hoogtepunt
24 Nov 2014

Die Nataniël Tafel: 25 November 2014

Ons berei vriende en familie se gunstelinge voor en dek ‘n tafel vol herinneringe.

hoogtepunt
13 Nov 2014

Die Nataniël Tafel: 18 November 2014

Ons bederf kinders (van alle ouderdomme) en leer die hardekoppe dat goeie kos ook pret kan wees.

hoogtepunt
10 Nov 2014

Die Nataniël Tafel: 11 November 2014

Ons maak heerlik kos met groen bestanddele, sommige gesond en sommige ietwat stout.

foto's
10 Nov 2014

Die Nataniël Tafel: 11 November 2014 foto’s

Visueel, emosioneel, spiritueel en gastronomies is groen ‘n helende kleur. Elke aardbewoner behoort elke dag iets groen en iets vars te eet. Vervelig? Bokkos? In hierdie episode maak ons heerlik kos met groen bestanddele, sommige gesond en sommige ietwat stout. Ons dek ook ‘n oase van ‘n tafel.

hoogtepunt
4 Nov 2014

Die Nataniël Tafel: 4 November 2014

Ons speel huis-huis, leer kook heerlike basiese geregte en leer hoe om dinge beter te doen.

foto's
2 Nov 2014

Die Nataniël Tafel: 4 November 2014 foto’s

Vir sommige gebeur dit elke dag, vir ander net een of twee keer per jaar, maar daar is ‘n tyd wanneer ons alles wil skoonmaak, regpak, weggooi of op ‘n nuwe manier gebruik. Ons wil kooktegnieke baasraak en dit wat ons al vir jare uitstel uiteindelik afhandel. In hierdie episode speel ons huis-huis, leer kook heerlike basiese geregte en leer hoe om dinge beter te doen, van opwas tot ‘n tas pak!

nuus
30 Okt 2014

Nataniël op sy beste!

“Dis ‘n pool noedel – wat doen jy daarmee?” Nataniël op sy beste in die nuwe Checkers advertensie.

foto's
28 Okt 2014

Die Nataniël Tafel: 28 Oktober 2014 foto’s

Sonder idees is daar geen opwinding in ons daaglikse lewe nie. En hierdie tyd is daar mense wat dink hulle het alles gesien, maar steeds is daar mense wat met met ongelooflike idees vorendag kom. In hierdie episode kyk Nataniël na idees met alledaagse groente en lamsvleis. Sy gaste is ook van IDEES tydskrif, hulle wys maklike en ongewone geregte en dek ‘n beeldskone tafel!

hoogtepunt
28 Okt 2014

Die Nataniël Tafel: 28 Oktober 2014

Nataniël kyk na idees met alledaagse groente en lamsvleis. Sy gaste is ook van IDEES tydskrif…

foto's
16 Okt 2014

Die Nataniël Tafel: 21 Oktober 2014 foto’s

Ons eet uit kristal, rangskik blomme in kristal, stal kerse uit in kristal en drink uit kristal. Ons erf tafelware wat al geslagte deur die familie bewaar word. Maar is dit rêrig kristal? Waarvan word krisalglas werklik gemaak? En hoe kan dit gebruik word sonder om oordadig of outyds te lyk? Nataniël berei geregte voor wat geïnspireer is deur kristalglas, helderheid, weerkaatsing en lig.

ID:122979