Die GROOT Ontbyt

Weeksoggende tussen 06:00 en 08:00

Lees meer

GROOTfm 90.5 se gewilde ontbytprogram, Die GROOT Ontbyt, word elke weeksoggend tussen 06:00 en 08:00 regstreeks op kykNET uitgesaai. Dié samewerking is ’n eerste in sy soort. Terwyl luisteraars op pad werk toe na Die GROOT Ontbyt op hul radio’s luister, gaan diegene by die huis ook in die opwinding kan deel deur middel van hul televisiestelle. Die aanbieders gesels dus nie net met GROOTfm-luisteraars nie, maar ook met kykNET-kykers. Luisteraars en kykers kan uitsien na ’n program propvol aktualiteit, nuus, verkeer, weer en natuurlik goeie Afrikaanse musiek.

 
15 Des 2016

Appel-en-kaneel-plaatkoekies

Tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt het koskonsultant Heleen Meyer appel-en-kaneel-plaatkoekies voorberei. Dié gereg is ideaal vir die kosblik. Kry haar resep hier.

 
15 Des 2016

Eier-smulhappies

Tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt het koskonsultant Heleen Meyer eier-smulhappies voorberei. Dié gereg is ideaal vir die kosblik. Kry haar resep hier.

 
15 Des 2016

Kersie-en-amandel-sjokolade-tertjies

In ’n episode van Die GROOT Ontbyt het sjef Maritha Steyn heerlike kersie-en-amandel-sjokolade-tertjies voorberei. Hier is haar resep.

 
8 Des 2016

Omelet-rolletjies met maaskaas en songedroogde tamaties

Tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt het koskonsultant Heleen Meyer omelet-rolletjies met maaskaas en songedroogde tamaties voorberei. Dié gereg is ideaal vir die kosblik. Kry haar resep hier.

 
1 Des 2016

Duitse Aartappel-pannekoek

Duitse aartappel-pannekoek, wat tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei is, is ’n ware genot om te maak en ideaal vir die feesseisoen. Sjef Maritha Steyn het haar resep met ons gedeel.

 
28 Nov 2016

Beskuit met sade

Tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt het koskonsultant Heleen Meyer beskuit met sade voorberei. Dié gereg is ideaal vir die kosblik. Kry haar resep hier.

 
23 Nov 2016

Kaas-sterretjies met biltong-patee

Tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt is daar kaas-sterretjies met heerlike biltong-patee voorberei. Probeer dit gerus self tuis.

 
22 Nov 2016

Tamatie-en-spek-batjang

In ’n episode van Die GROOT Ontbyt is daar heerlike tamatie-en-spek-blatjang voorberei. Hier is die resep.

 
17 Nov 2016

Pofrys-en-sjokolade-rolletjies

Sjef Suzanne Crozier het tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt gewys hoe om pofrys-en-sjokolade-rolletjies voor te berei. Hier is haar resep.

 
17 Nov 2016

Soetkoekies vir Kersfees

Sjef Maritha Steyn het tydens ’n episode van Die Groot Ontbyt heerlike soetkoekies, ideaal vir Kersfees, bedien. Sy het haar resep met ons gedeel.

 
17 Nov 2016

Hoendernessies

Tydens ’n uitsending van Die GROOT Ontbyt het sjef Maritha Steyn gewys hoe om kreatief te raak met ontbyt deur Hoendernessies te bedien. Kry haar resep hier.

ID:486260