chatNOU!

Elke weeksdag 16:50 tot 18:50

Herhalings

Weeksdae om 23:00

Lees meer

Skakel regstreeks in vir die nuwe kykNET-musiekprogram chatNOU!, Maandae tot Vrydae van 16:50 tot 18:50 op kykNET NOU! – DStv-kanaal 146.

video
7 Des 2016

chatNOU!: Regstreeks met Willem

Willem Botha gesels oor sy ervaring in die chatNOU!-ateljee.

video
16 Nov 2016

chatNOU!: Willem Botha

Willem Botha, een van chatNOU! se aanbieders, nooi almal om in te skakel op hierdie splinternuwe geselsprogram.

video
7 Nov 2016

chatNOU!: Stephan van Huyssteen

ChatNOU! se aanbieder Stephan van Huyssteen nooi almal om in te skakel by hierdie splinternuwe geselsprogram.

video
1 Nov 2016

chatNOU!: Carla Mackenzie

Kom kuier saam op chatNOU! saam met een van ons splinternuwe aanbieders, Carla Mackenzie.

video
31 Okt 2016

chatNOU!: Ansu Visser

chatNOU! se aanbieder Ansu Visser nooi almal om in te skakel by hierdie splinternuwe geselsprogram.

nuus
24 Okt 2016

chatNOU! nooi jou om elke weeksdag saam TV te maak

Skakel regstreeks in vir die nuwe kykNET-musiekprogram chatNOU!, Maandae tot Vrydae van 16:00 tot 18:00 op kykNET NOU! – DStv-kanaal 146.

 
11 Okt 2016

Nuwe kykNET NOU!-program: Hier is die wenner

kykNET NOU! loods op 1 November ’n baie opwindende nuwe program, en een gelukkige kyker het ’n geskenkpak met CD’s gewen om dié nuus te vier.

ID:485919