video
5 Sep 2016

ShowMax: Laat die Boer-‘binge’ begin

Boer soek ’n vrou-aanbieder Minki Joubert deel goeie nuus vir beide Suid-Afrikaanse en oorsese kykers.

nuus
31 Aug 2016

‘Binge’ die beste van Boer soek ’n vrou op ShowMax!

Seisoen 7 en 8 van die gewilde reeks Boer soek ’n vrou is van 1 September 2016 op ShowMax beskikbaar!

video
9 Aug 2016

Boer Soek ’n Vrou: Agter die skerms met Minki

Minki Joubert gesels oor aanbieder-wees en vertel kykers waarom hulle vir die nuwe seisoen van Boer soek ’n vrou moet inskakel.

nuus
18 Mei 2016

Boer Soek ’n Vrou: Minki deel haar raad

Boer soek ’n vrou-aanbieder Minki Joubert het onlangs vanjaar se boere op hul plase ontmoet. Sy deel haar raad aan vroue wat wil inskryf.

nuus
9 Mei 2016

Boer Soek ’n Vrou 9: Dames, skryf in!

Ons nooi hiermee alle ongetroude dames om deel te neem aan Boer soek ’n vrou se negende seisoen.

video
8 Mei 2016

Boer Soek ’n Vrou: ’n Boer om jou hart te steel

Pluk een van dié tien boere aan jóú hartsnare? Skryf dan vir die boer van jou keuse voor 25 Mei 2016!

nuus
8 Mei 2016

Boer Soek ’n Vrou: Vanjaar se toptien

Ontmoet die tien boere wat aan Boer soek ’n vrou se negende seisoen gaan deelneem!

video
8 Mei 2016

Boer Soek ’n Vrou: Ontmoet vir Erhard

Erhard (64) is ’n boer uit die Karoo wat op soek is na ’n intelligente maat wat sy belangstellings deel.

video
8 Mei 2016

Boer Soek ’n Vrou: Ontmoet vir Johannes

Hy is doelgerig en passievol, vertel Johannes (27) van Robertson. Hy het geen vooropgestelde idees oor hoe sy maat moet lyk en wees nie.

video
8 Mei 2016

Boer Soek ’n Vrou: Ontmoet vir Leon-Fritz

“As dit gebeur, sal dit gebeur,” sê Leon-Fritz (29). Ontmoet dié spontane boer van die Roedtan-omgewing in Limpopo.

video
8 Mei 2016

Boer Soek ’n Vrou: Ontmoet vir Pieter

Pieter (31) is van Nigel in Gauteng. Hy hou van ’n speelse vrou. “Bietjie sarkasme is altyd welkom.”

ID:349232