Nuus

Bladsy 1 van 61 |


Casper en Aletta se gerookte kaas-en-tamatie-souttert

Kokkedoor-deelnemers Casper en Aletta het vir 'n souttert 'n moderne voorkoms gegee deur dit in 'n diep pan te bak. Dis ook ’n lekker ligte middagete saam met ’n kleurvolle slaai. En plaasbrood!

Jy is my Liefling: Top 10 meisies antwoord vrae

Die Top 10 meisies wat meeding om Liefling te speel in Liefling die musiekblyspel vertel hoekom hulle ingeskryf het, wat hul beste eienskap is en waarom hulle dink hulle is die volgende Liefling.

Zanne Stapelberg kook met passie

Zanne is beslis nie 'n ernstige sopraan nie! Sy het vir groot pret op Roer! gesorg en boonop heerlike sop, filet en baklava voorberei. Hier's die resepte daarvan, spesiaal vir ons kykers.

Boer soek 'n Vrou - hier's die boere!

Die 10 boere wat gaan deelneem aan die volgende Boer soek 'n Vrou is bekendgestel! Lees hier alles wat jy moontlik wil weet van elkeen en skryf dan vir jou gunsteling.

Hendry se pampoenpiekel

Met hierdie lekker maklike pampoenpiekel wys Hendry dat hy nie skrik vir koue pampoen nie. Geniet die piekel met braaivleis of koue vleis en kaas saam met tuisgebakte brood.

Die eNuus Gautrain kombersrit 2013 - raak betrokke

Armoede ken nie kleur nie. Moenie die kinders hierdie winter laat koud kry nie. Vind uit hoe jy betrokke kan raak.

kykNET Wacky Wine Weekend

Kry jou paspoort vir die kykNET Wacky Wine Weekend en kom deel in die beste wyne van die Robertson Vallei asook 'n magdom ander aktiwiteite!

Bootreis saam met Jukebox en Pieter Koen

Kom vaar saam met Pieter Koen en Jukebox aan boord die MSC Opera vanaf 7-10 Februarie 2014.

Sexy sangers laat die kwik styg op Roer!

Die drie manne van ADAM het tussendeur groot pret ook heerlike kos voorberei op Roer! Hul soetrissie voorgereg, sosatie fillet en Bar One gereg is ideaal vir jou volgende aansit-ete.

Poppie se broodpoeding

Vir hierdie resep maak onthoukok Poppie Coetzer haar eie ‘amandelmelk’ deur perskeblare saam met melk te kook. Hoe meer blare hoe intenser die amandelgeur.

Vloeksteen: hoe die eerste reeks geëindig het

In die laaste episode van die eerste reeks van Vloeksteen het Lud namens Spook van Ann-Marie ontslae geraak en Jantjie het die Derde Man met haglike gevolge ontmasker...

Boer soek 'n Vrou - ontmoet die boere

Ons het honderde inskrywings gekry van boere wat graag deel van Boer soek 'n Vrou wil wees. Dit was 'n moeilike keuse, maar uiteindelik kan ons die Top 10 boere aan kykers bekendstel!

Binneland akteurs en gasspelers

As jy 'n gesig op Binneland sien, maar nie weet wie dit is of wonder wat die naam is van die karakter wat deur 'n sekere akteur vertolk word, kyk hier vir die volledige lys van akteurs en gasspelers en die karakters wat hulle vertolk.

"Kokkedoor het my geleer om meer verdraagsaam te wees"

“Kokkedoor was ’n sleutel om ’n ou toe deur weer oop te maak, nou stap ek deur en kook die wêreld daarbuite aan die brand.” Só vertel Hannes oor sy ervaring op Kokkedoor.

Die Boland Moorde span sê dankie

Moebius Films wil graag die volgende akteurs, tegnici, studente, instansies en persone bedank vir hul betrokkenheid by die maak van Die Boland Moorde...

Helene Truter wys haar slag op Roer!

Helene Truter, wat bekend geword het as Tannie Poppie in Vetkoekpaleis, het eenvoudige geregte voorberei op Roer!. Kry die resepte vir haar mosselsop, lasagne en gebakte poeding hier.

Johann Breedt se dun boerewors op roosmaryntakkies

Johann het die Kokkedoor beoordelaars beïndruk met sy heerlike boerewors. Hier's die resep daarvoor sodat jy dit by die volgende braai kan voorberei.

Theresa se panbraaibroodjies

Kokkedoor-deelnemer Theresa se panbraaiboordjies was 'n treffer by almal. Jy kan dit ook maak as 'n bygereg by jul volgende braai.

Arno kondig groot nuus aan

Kort nadat sanger Arno Jordaan in 'n ernstige motorongeluk betrokke was, kondig hy aan dat sy vrou, Lizanie, swanger is. Baie geluk!

Willem Botha kook gesonde kos op Roer!

Sanger Willem Botha gaan eendag lekker kos kan maak vir sy vrou! Hy deel graag sy resepte wat hy op Roer! voorberei het met kykers.

Tameletjies, toffies en tombola: ons hou Basaar!

Toinette Du Toit en Aletta Coetzee het heerlike soetgoed vir die Basaar gemaak! Kry die resepte vir hul soetkoekies en tameletjiestokkielekkers hier.

Bladsy 1 van 61 |


  • kyknet musiek
  • Kontak kykNET

    kyknet musiek
  • Facebook

  • Volg ons op Facebook Volg ons op Twitter Registreer vir RSS Feeds