kykNET Films

KATEGORIEË
SORTEER
nuus
5 Des 2016

Kry dié Silwerskermfees-kortfilms eerste op ShowMax

Veertien Silwerskermfees-kortfilms is binnekort eksklusief op ShowMax beskikbaar – lees meer hier.

foto's
5 Des 2016

Jou Romeo: Première

Kyk hier na foto’s van die prettige Johannesburgse première van die fliek Jou Romeo – in teaters vanaf 23 Desember 2016!

video
30 Nov 2016

Abraham: Voorskou – 3 Desember 2016

Abraham, die laaste fliek waaraan Jans Rautenbach gewerk het, word vir die eerste keer op Saterdag 3 Desember om 19:30 uitgesaai.

nuus
28 Nov 2016

Die Rebellie van Lafras Verwey kom na die grootskerm

Die Rebellie van Lafras Verwey, die bekende radiodrama en verhoogstuk uit die pen van bekroonde skrywer Chris Barnard, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm.

video
24 Nov 2016

Vir die Voëls: Agter die skerms

Kom loer saam met ons agter die skerms van Vir die Voëls, wat op 25 November 2016 in teaters begin draai.

video
23 Nov 2016

Jagveld en Four Cousins: Hier is die wenners

Jagveld tref teaters vroeg volgende jaar, en om dít te vier het drie gelukkige kykers heerlike wyn van Four Cousins gewen!

video
23 Nov 2016

Jagveld: Lusmaker-lokprent 2

Jagveld, met onder andere Leandie du Randt, kom volgende jaar na teaters! Kyk die lusmaker-lokprent hier.

foto's
18 Nov 2016

Vir die Voëls: Première

Van die blinkste sterre in die Afrikaanse vermaakbedryf het byeengekom vir die Johannesburgse première van Vir die Voëls. Kyk hier na die foto’s.

video
16 Nov 2016

Kwêla: Irma en Sampie

Die film Vir die Voëls is gebaseer op Irma en Sampie de Klerk se liefdesverhaal. Hulle kuier by Hannes van Wyk op die Kwêla-bank.

nuus
15 Nov 2016

Vir die Voëls: Hoeka Toeka kry nuwe baadjie

“Hoeka Toeka” het ’n splinternuwe baadjie gekry vir Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls, en belangstellendes kan nou bespreek vir ’n spesiale kans om die fliek te sien!

video
9 Nov 2016

fliekNET: Springmielies en Pantoffels

Jy kan binnekort weer fliek op jou rusbank in jou pajamas en pantoffels! fliekNET is van 1 Desember 2016 terug met klassieke silwerdoek-oomblikke.

video
2 Nov 2016

Vir die Voëls-première: Hier is die wenners

Tien kykers het elk dubbelkaartjies na die Vir die Voëls-première op Donderdag 17 November by Monte Casino in Fourways, Johannesburg, gewen!

ID:484074