Feeste

KATEGORIEË
SORTEER
nuus
8 Des 2016

Fiëstas 2017: Hier is die benoemdes

Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is bekend gemaak! Klik hier vir die volledige lys.

video
7 Des 2016

Woordfees 2017: Programbekendstelling

Die US Woordfees spog volgende jaar met ’n fantastiese program. Ons was by die bekendstellingsgeleentheid.

nuus
23 Nov 2016

Kamers 2016: Pretoria – Musiek

Kamers-gangers kan van 28 November tot 4 Desember 2016 in Pretoria uitsien na meer as uitgesoekte ontwerpersprodukte. Heerlike musiekvermaak sal ook verskaf word.

video
17 Okt 2016

Aardklop 2016: Ons kyk terug

Aardklop-feesgangers se harte het vanjaar behoorlik kuns geklop in Potchefstroom. Ons het van die hoogtepunte op kamera vasgevang.

video
4 Okt 2016

Buite-Ekspo: ’n Terugblik in die buitelug

Kyk hier na die opwinding en manewales wat by vanjaar se kykNET Buite-Ekpo plaasgevind het.

foto's
1 Okt 2016

kykNET Buite-Ekspo: Sepiesterre daag mekaar uit

Kyk hier na foto’s van kykNET-sepies, Suidooster, Binnelanders en Getroud met Rugby, se sterre wat mekaar uitdaag vir ’n Vuurgeveg by vanjaar se Buite-Ekspo.

nuus
29 Sep 2016

Kamers: Lente 2016

Kamers bring die afgelope 14 jaar ’n fees van kreatiwiteit en uitsonderlike produkte deur talentvolle Suid-Afrikaners na verbruikers.

nuus
14 Sep 2016

Wen kaartjies na die kykNET Buite-ekspo 2016

Vyf gelukkige kykers kan elk vier kaartjies na die kykNET Buite-ekspo wen. Klik hier om in te skryf.

nuus
12 Sep 2016

Eldos Kunste- en Jazz-fees mik hoog

Die Eldos Kunste- en Jazz-fees (EAJF) word reeds as die mees diverse fees in Johannesburg beskou, maar vanjaar mik ons nog hoër. Ons het vyf dubbelkaartjies om weg te gee!

video
27 Aug 2016

Silwerskermfees 2016: M-Net Plaaslike Inhoud

Ons paneel verduidelik wat is die verskil tussen ’n opdrag (commission), ’n voorverkoop- (pre-sale) en ’n lisensiëringskontrak.

video
24 Aug 2016

Jukebox: Krone 3

Jukebox se kameras was by die Krone-konsert in Johannesburg. ’n Paar kykers deel hul boodskappe aan geliefdes.

nuus
24 Aug 2016

kykNET Buite-ekspo 2016

Buitelewe-entoesiaste kan uitsien na die 12de kykNET Buite-ekspo, wat van 30 September tot 2 Oktober plaasvind.

ID:484564