12 Jan 2017

Vat jou goed en trek: Wen boumateriaal

Private Property en Cashbuild gee vanjaar boumateriaal ter waarde van R50 000 weg op Vat jou goed en trek! Al wat jy moet doen is om hierdie skakel te volg en ’n maklike vraag te beantwoord om in aanraking te kom vir die prys.

Onthou om Vrydae om 17:30 in te skakel vir nuwe episodes van Vat jou goed en trek.

Hierdie artikel is deel van
 
 
 
 
 
 
Vat jou goed en trek
Vrydae
17:30
Lees Meer

Opmerkings

ID:485950