11 Jan 2017

Wen R10 000 kontant met kykNET!

Staan die kans om R10 000 kontant te wen! Al wat jy moet doen is om op Woensdag 18 Januarie 2017 kykNET tussen 19:30 en 21:30 te kyk en drie eenvoudige vrae te beantwoord.

Ons eerste wenner van R10 000 kontant is Nadia Schoeman – baie geluk! Daar is nog twee kanse om R10 000 kontant te wen – skakel Woensdae tussen 19:30 en 21:30 in op kykNET en hou ons webblad en sosiale media platforms dop vir meer.

Ons tweede wenner van R10 000 kontant sal binnekort aangekondig word.

Inskrywingsmetode:

Om ’n kans te staan, kyk kykNET tussen 19:30 en 21:30 op Woensdag 18 Januarie 2017.

Inskrywingstydperk:

Die kompetisie begin 18 Januarie 2017 om 19:30 en eindig 18 Januarie 2017 om 21:30.

Prys:

R10 000 kontant.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die wenner sal op kykNET se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

Bepalings en voorwaardes vir deelname:

Klik hier vir die volledige lys van bepalings en voorwaardes.

Hierdie artikel is deel van
 
 
 
 
 
 
Reis na gister
Woensdae
20:00
Lees Meer

Opmerkings

ID:485900