11 Jan 2017

Kwêla: Inspirerende Onnie

Kwêla is op soek na onderwysers in ons land wat kinders inspireer en op buitengewone of unieke maniere aanspoor tot nuwe hoogtes.

As jy ’n inspirerende onnie ken, stuur vir ons ’n e-pos van 500-1000 woorde oor wie jy is, wie die onderwyser is, en waar hulle skoolgee. Onthou om ook te sê hoekom jy jou onderwyser nomineer! As ons dink jou onnie is tops, kom kuier ons!

Stuur jou e-pos na onderwyser@kwela.tv.

Kyk Kwêla, elke Woensdag om 20:30.

Hierdie artikel is deel van
 
 
 
 
 
 
Kwêla
Woensdae
20:30
Lees Meer

Opmerkings

ID:485853