26 Sep 2016

Kry kykNET op iTunes en Apple Music

kykNET se familie van kanale is die beste bestemming vir Afrikaanse musiek, wêreldwyd. Van Jou Show met Emo, Die Republiek van Zoid Afrika, JAM! en Jukebox, tot Die Top 20. Van die mees ikoniese liedjies tot die nuutste treffers – volg ons op Apple Music en kry witwarm speellyste vir oud en jonk enige plek in die wêreld.

Hier is die jongste speellyste:
• Kry kykNET se Erfenisdag-speellys hier.
• Kry Shalk Bezuidenhout se speellys met gunstelinge speellys hier.
• Kry Mari Molefe van Heerden se speellys hier.
• Kry Mandi Baard du Plooy se speellys hier.
• Kry Cato Bekker se gunsteling liedjies hier.
• Kry vanjaar se Kersfees-speellys hier.
• Kry kykNET se Kwartaal-speellys hier. vanjaar se Kersfees-speellys hier.

Vir meer inligting, kyk die video hier onder:

Opmerkings

ID:375636