My man kan: 5 Januarie 2013



In die laaste aflewering van My Man Kan vind ons uit waarna kyk die mans as hulle ‘n aanvallige meisie sien en hoeveel pyn hulle vir hul wederhelfte sal verduur? In die episode ding glanspaartjies mee om die prysgeld:  Johnny en Liezl Davids, Clive Roberts en Cindy Nell Roberts, Elvis Blue en Chireze Hoogendyk plus Altus Theart en Zetske van Pletzen.