Yearly Archives: 2013

Binneland: 1 Januarie 2014

Die nuwe jaar begin met verrassings vir die partytjiegangers en die dokters het ‘n onrusbarende vermoede rakende Pippa se toestand.

Posted in Binnelanders, Episodes, kykNET | Comments Off

Villa Rosa: 1 Januarie 2014

1813add-09 Isabel is steeds bekommerd oor Nadine en Stef probeer hard om haar op te beur. ’n Bedrukte Petrus skok sy vriende…

Posted in Episodes, kykNET, Villa Rosa | Comments Off

Binneland: 30 Desember 2013

Quinton se oujaarsaand gastelys brei uit en Pippa se ineenstorting skok die hele Binneland.

Posted in Uncategorized | Comments Off

Jou Show: 2 Januarie 2014

3364_468748689823918_1377732168_nBreyten Paulse, Toks van der Linde en die oud-Idols-finalis, Crushanda, kuier by Wicus en Emo.

Posted in Episodes, Hoogtepunte, Jou Show, kykNET | Comments Off

Bravo!: 2 Januarie 2014

joeDie gewilde gospelsanger, Joe Niemand, praat oor sy merkwaardige sukses en ons gesels met die nuwe redakteur van Beeld, Adriaan Basson.

Posted in Bravo, Episodes, Hoogtepunte, kykNET | Comments Off

Woema: 2 Januarie 2014

woemaIn die eerste episode van die nuwe reeks ontmoet ons die nuwe gasaanbieder, Johan Gray, ‘n vrotpad-ry deskundige. Daar is ‘n resies tussen ‘n vrotpad veldfiets en superfiets.

Posted in Hoogtepunte, kykNET | Comments Off

Projek Aardwolf: 1 Januarie 2014

18572_276395495941_7987388_nOns skop die nuwe reeks af met ‘n kuier by Blouberg en ook in die Magaliesberg, op wêreld-Aasvoëldag, om te sien hoe al die pogings vorder om die bereigde voëls van ondergang te red.

Posted in Hoogtepunte, kykNET | Comments Off

Maatband: 1 Januarie 2014

LOW CARB DIETS3Dieetkundige Ria Catsicas, demonstreer hoe om eenvoudige, diabetes-vriendelike resepte voor te berei en ns vind meer uit oor permanente grimering.

Posted in Hoogtepunte, kykNET | Comments Off

Villa Rosa vier die einde van 2013

1813-08Die Radio Kalahari Orkes lei die nuwe jaar in en daar is meer as een vurige omhelsing!

Posted in Foto's, kykNET, Villa Rosa | Comments Off

Villa Rosa: 31 Desember 2013

1813-02Astrid sukkel om haar bitterheid en jaloesie weg te steek. Radio Kalahari Orkes lei die Nuwejaar op ’n vrolike noot in.

Posted in Episodes, kykNET, Villa Rosa | Comments Off