My man kan: 13 Oktober 2012



Van ons land se bekendste glanspaartjies sê mekaar die stryd aan. Met onder andere Bok van Blerk, Hanna Grobler, Jannie Moolman en Melissa-Jo Sharp. Ons bekende mans se krag en konsentrasie word op die proef gestel! Is Bok ‘n bok vir sports en waarna kyk Jannie as 10 beeldskone meisie voor hom staan?

Lees hier meer oor episode 1.