Getroud met rugby: 18 September 2012



Kiki word vasgevang in ʼn gyselaarsdrama. Vanesmari vind uit oor Festus en Koekie se planne met Bella. Splinterboud is skaam vir Marietjie. Schalk dink Laetitia se idees is goed. Blackie se gedrag lei tot sy afdanking. Cedric wend hom tot Iva vir raad.