Filmfeeste is wêreldwyd ’n manier vir die rolprent-industrie om homself te herevalueer en ook te kyk na watter flieks mense kan uitsien… In die episode is ons by die toekenningsaand van vanjaar se Kyknet Silwerskerm Filmfees, waar dit duidelik was dat ons ’n land vol indrukwekkende filmmakers is.