Hou jou ou hoërskool binnekort 'n reünie? Laat weet al die oud-leerlinge van die reëlings en bring almal bymekaar vir 'n heerlike pretdag!Stuur vir ons die volgende details van die reünie: die skool, jaargroep, datum, tyd en plek. Dui ook 'n kontakpersoon en kontakdetails aan vir mense wat wil bespreek.
Die besonderhede kan gestuur word aan lindi.herbst@mnet.co.za. Die inligting sal dan binne 'n dag op die kykNET-webwerf onder 'Wat gebeur' geplaas word.






