Charl Bouwer kuier in die ateljee en vertel van Coenie watter voorbereiding daarin gegaan het vir die Paralimpiese Spele. Coenie vind ook uit waar sy liefde vir swem vandaan gekom het.