Wenners by die Silwerskerm Fees



Silwerskerm Filmfees 2012

Beste Film
Die Wonderwerker

Beste Regie
Katinka Heyns – Die Wonderwerker

Beste Kinematograaf
Tom Marais – Verraaiers

Beste Draaiboek
Chris Barnard – Die Wonderwerker

Beste Redigering
Ronel Loots – Die Wonderwerker

Beste Akteur
Gys de Villiers – Verraaiers

Beste Aktrise
Elize Cawood – Die Wonderwerker

Beste Manlike byspeler
Jacques Bessenger – Verraaiers

Beste Vroulike byspeler
Sandra Kotze – Die Wonderwerker

Kyker Keuse Toekenning
Verraaiers

Beste Kortfilm
Nantes

Beste Regie van ‘n Kortfilm
René van Rooyen – Nantes

Beste Regie van ‘n Kortfilm
Jaco Smit – Buurtwag

Beste Draaiboek van ‘n Kortfilm >Beer Adriaanse – Buurtwag



Spesiale Vermelding:
Vilje Maritz - Verraaiers

Carmen Pretorius – Lien se Lankstaanskoene

Adam Heyns – Like my Profile

Top 6 Kortfilms
• Anderkant Gister
• Die Buurtwag
• Drukkersbloed
• Like my Profile
• Nantes
• Stut

Kyk na foto's van die Silwerskerm Fees.