Binneland: 30 Augustus 2012

Duration: 03:11

Elise en Peet sit nie langs dieselfde vuur nie, en Gideon vra Gys of hy nog glo die eindtyd is op hande. Busi is bekommerd oor Daleen, en Quinton en Gustav het nogsteeds nie ooghare vir mekaar nie. Gys hoor slegte nuus.