Lappies: Seemanne

Duration: 01:36

Lappies, Ge-Org en DJ Takswaai speel vandag by die rivier en is semanne. Hulle het ‘n nuwe plek van die bosveld gevind en is baie opgewonde daaroor.