Getroud met rugby: 28 Augustus 2012



Laetitia vang vir Schalk in haar web, voor Adam haar kan ontmasker. Festus en Koekie smokkel met Cornia en Botha se koppe en wil al die geld vir hulself hou. Raka se ma word aangeval op hul plaas en sy suster, Jacomien, vra hom om hulp. Brendan begin skuldig voel en gee homself aan die polisie oor. Iva en Fafa trou!