DKNT: 25 Augustus 2012 – Kaleidoskoop

Duration: 03:25

Die lede van Kaleidoskoop kom gesels met Lindie. Hulle vertel hoe dit gebeur het dat hulle as groep saam begin sing het. Vind uit waar die naam van die groep vandaan kom…