Christine se wenke: 24 Augustus 2012



Ooggrimering-tegniek vir die smeulende Arabiese oë voorkoms

• Volgens Hannon is grimering ʼn wonderlike manier om ʼn mens self uit te druk.
• Vir die gebruik van ooggrimmering in die kantoor, is neutrale kleure die beter opsie.
• Vir dramatise oë, omlyn die binnekant van die ooglid met ʼn HANNON Black Gel Eyepencil, en trek ʼn lyn op die boonste ooglid. Versprei dié gel-lyntjie met jou vinger, sodat dit soos donker oogskadu lyk.
• Sit dan ʼn donker skakering van die HANNON Day-to-Night oogskadu bo-oor die gesmeerde lyntjie om die kleur dieper te maak.
• Dieselfde donker skakering kom dan in die waai van die oog en word tussen die wimpers aan die onderste ooglid herhaal
• ʼn Ligte kleur van die HANNON Day-to-Night kom aan die binnekant van die oog en op die oogbal
• Die arabiese-geinspïreerde oë begin nou vorm aanneem.
• Hannon gebruik altyd die HANNON Super Lash Mascara vir vrouens wat baie aktief is, aangesien dit water- en smeerbestand is.
• Die finale afronding Arabiese oë word met die HANNON Semi Permanent Liquid Eyeliner gedoen. Met hierdie viltpen oogomlyner is dit maklik om jou oë subtiel of dramaties te omlyn
• Begin op die boonste ooglid met klein strepies tot n lyn bepaal is en gaan dan oor in een soliede haal; verleng die lyntjie tot net verby die ooghoek.
• As jy die lyntjie onder ook wil herhaal, doen dit slegs in die ooghoek. Sorg dat die boonste en onderste oogomlyner verbind om die smeulende Arabian-Nights oë te skep.
• Grimering is ‘n kreatiewe manier om ‘n geheime fantasie in jou daaglikse voorkoms te inkorporeer. En nou weet jy hoe.

Haarstileringswenke

Krulhare kroes vinning, en as jy boonop dik krulhare het was van nature droog is, en bosserig vertoon, is jou probleem soveel groter.

• Om skoonskip te maak van enige haarprobleme, is dit noodsaaklik dat jy altyd die korrekte sjampoes en opknappers gebruik
• Elke keer wat jy jou hare met HANNON Extreme Anti-Frizz shampoo was, sal dit baie sagter en blinker word. Hare wat chemies van kleur gestroop het, is nóg droeër. Dus moet ‘n mens ten minste een maal per week die HANNON Miracle Hair Treatment, met kokosneutolie, vir so tien minute op jou hare los.
• Vir hare om op sy beste te blink en te beweeg moet ek dit glad droogblaas. Maar dik krulhare het ‘n krulversgater nodig, of dit raak moeilik. Vir die problem, gebruik die HANNON Anti-frizz Blow Straight Styling Lotion
• Masseer eers n paar drupples van hierdie krulversagter deur jou papnat hare en kam dit deur met n breëtandkam. Voor jou oë behoort die stram spiraal van jou krulle te verlsap.
• Begin agter in jou neklyn droogblaas om die maksimum haarlengte te wys. Dit behoort maklik uit te blaas
• Gebruik ’n medium houkrag stileermiddel om te sorg dat haar kuif uit haar oë bly terwyl sy dans.
• Laastens, vryf ‘n druppel HANNON Liquid Crystal Gel oor jou voorste haarlyn wat reeds glad en droog is en gebruik dan net jou vingers en ‘n haardroër om die hare uit jou gesig te blaas.