DKNT: 25 Augustus 2012



Kyk anders na die kleure van liefde, menswees en die lewe...

Die elektro-akoestiese duo en Tempo wenners, Kaleidoskoop, bring hoop in die vorm van harmonie ...

En dan is dit tyd vir een van S.A. se bekendste liedjie skrywers om die kollig te betree met sy eie solo album – Dewald Wasserfall.