Musiek Trivia: 25 Augustus 2012



Die deelnemers vir die aand is Lizane Van Rooyen en Corne Marneweck. Johan Stemmet toets hul musiekkennis en vind uit wie se musiekkennis is die beste.