Glam Guru: 17 Augustus 2012 – Levonia

Duration: 03:55

Vroue met ’n donker gelaatskleur se grootste kopseer is ’n onderlaag wat hul grys en onnatuurlik laat lyk. Jy moet altyd ‘n onderlaag kies wat geen SP-faktor bevat nie. Hannon gee wenke vir Levonia en wys haar hoe mooi sy kan lyk!