Hannon verstaan hoekom baie ma’s so min grimering dra. Tyd is altyd ‘n faktor en dan is dit ook mode om natuurlik te lyk. Maar natuurlik is nie noodwendig ’n naakte gesig nie.