Blackie Swart, die tennisspeler, JL de Jager en die atleet, Geraldine Pillay, kuier by die Toks 'n Tjops span in die ateljee! Ons kyk ook wat die span in Namibië aangevang het.
Toks ‘n Tjops: 17 Augustus 2012