Oupa Grootkoos se suurstofmasjien loop, die manne gaan kyk hoe die Bulle kragte meet teen die Cheetahs en JJ bottel baie spesiale ‘mineraalwater’ wat hom sakke vol geld gaan besorg.