Super Dinsdae op kykNET!



Maak seker jy maak geen planne vir Dinsdagaande, want vanaf 17 Julie is daar elke Dinsdag 'n rits programme op kykNET wat jou vasgenael voor die TV sal hou!

Klik op die naam van die program vir meer inligting daaroor:

Ons soek die Sanger: 17:00 - 18:00

Saktyd: 19:30 - 20:00

Getroud met Rugby: 20:00 - 21:00

Wat mense sĂȘ: 21:00 - 21:30

Bruilof: 21:30 - 22:00

Kyk 'n Biekie: 22:00 - 22:30