Ons soek die Sanger: 14 Augustus 2012 foto’s



Met vier van ons deelnemers uitgestem deur die beoordelaars verlede week, het die Stem in die Stoel besluit dat die oorblewende 16 in 4 groepe van 4 opgedeel word en ons beoordelaars het elkeen vier gekies om te mentor deur die verloop van die kompetisie. Vanaand sing hulle in vier groepe van vier….