Met vier van ons deelnemers uitgestem deur die beoordelaars verlede week, het die Stem in die Stoel besluit dat die oorblewende 16 in 4 groepe van 4 opgedeel word en ons beoordelaars het elkeen vier gekies om te mentor deur die verloop van die kompetisie. Vanaand sing hulle in vier groepe van vier…Kyk na foto's van die episode.






