Kyk ‘n Biekie: 14 Augustus 2012



Seermaak is nie Liefde

St. Helena Baai - Ons gaan loer in agter die skerms waar Hulle hul eerste musiekvideo skiet. Wilmare sit vir Johan ore aan agter die braai, Hulle skryf ‘n nuwe liedjie met ‘n hartseer tema, en Johan se buurvrou kom loer in met haar viool.

Kyk na foto's van die episode.