Glam Guru: 3 Augustus 2012 – Marjorie en Lindie – Deel 1

Duration: 03:52

Lindie wil ten minste 10 jaar jonger lyk! Marjorie smag na ‘n vars, nuwe voorkoms. Hannon kom tot hul redding!