Van Ruigte tot Rotspoel Duisende jare voor die Portugese in 1488 die eerste keer voet aan wal gesit het aan die Suid-Afrikaanse kus by Vleesbaai, het hier reeds mense gewoon. Dave ondersoek die ruigtes en rotspoele van die besondere deel van ons kus.






