Woef & Kie: 27 Julie 2012 foto’s
Dis tyd om een van die groot hondehelde in die rolprent wêreld te onthou. Lassie was ‘n langhaar kolliehond en ons leer hierdie ras beter ken. Dan verken ons die ontwikkelende omgewing van honde met spesiale behoeftes. Ons leer ‘n paar sulke diere (en hulle spesiale eienaars) van nader ken. Ons bekyk ook die Ou Engelse skaaphond (beter bekend as die honde wat die verf adverteer), leer ken die Exotic katras en ontspan saam met die Bernese berghonde.
Lees meer oor die episode.
















