1948 – 1956 Esther Brand vertel haar eie storie van die dag toe sy Suid-Afrika se eerste en enigste vrou geword het om 'n Olimpiese goue medalje op die atletiekbaan te verower. In 1956 was Melbourne ook die eerste stad in die suidelike halfrond om gasheer te speel vir hierdie glansryke skouspel.
Ons Olimpiese droom: 25 Julie 2012