Ons agt oorblywende spanne skop af in Windserton op ‘n myn en werk daarna hulle pad deur soos ‘n Barnato van ouds, om handtekeninge te kry om by die Kimberley Club ingelaat te word. Voor die einde van die skof is daar ‘n mediese noodgeval en ‘n onbeplande vertrek.Kyk na foto's van die episode.






