Sakegesprek met Theo Vorster: 22 Julie 2012 – Dr. Chris vd Merwe (Deel 1)

Duration: 03:06

Theo se gas is Dr Chris van der Merwe, stigter en uitvoerende hoof van die JSE genoteerde Curro privaatskool groep. Theo gesels met Chris oor sy reis vanaf ‘n laerskool onderwyser tot die hoof van ‘n JSE genoteerde maatskappy met ‘n markwaarde van R3,5 miljard.