Ons maak ‘n draai agter die skerms by die Johannesburgse Balletgeselskap se heel eerste opvoering in Suid-Afrika van die ballet ‘Le Corsaire’ in die Johannesburg Teater.