Toks ‘n Tjops: 20 Julie 2012



Naas Botha, AJ Venter, Jacques Gombault en Gerrie Pretorius is almal ons gaste in die ateljee. Ons gesels lekker sport en 'n heerlike gereg word weer voorberei.