Jan Kleynhans het moeilikheid. Daar’s al maande lank ‘n slaggat reg voor sy huis en dis nie hoog op Wollie van die munisipaliteit se prioriteitslys om dit reg te maak nie.